Brandstoftekort dalk SA se voorland indien onluste voortduur

Duisende besighede is afgebrand en geplunder.

Brandstoftekort dalk SA se voorland indien onluste voortduur

Brandstoftekort dalk SA se voorland indien onluste voortduur Foto: Moneyweb

SUID-AFRIKA. – Baie motoriste is bekommerd oor ‘n brandstoftekort nadat die grootste raffinadery van Suid-Afrika, Sapref, sy bedrywighede gestaak het te midde van die onluste en geweld in KwaZulu-Natal.

Die raffinadery het Dinsdag hulle besluit in ‘n verklaring bekendgemaak.

Brandstoftekort dalk binnekort realiteit

“Weens die onrus en die ontwrigting van aflewerings- en toevoerroetes in en uit KwaZulu-Natal, moes Sapref die besluit neem om sy bedrywighede tydelik te staak. Hierdie besluit is geneem na deeglike oorweging van die betrokke risiko’s, insluitend die veiligheid van ons mense, sowel as die vermoë van Sapref om veilig te bly werk sonder bevestigde toevoer van kritieke materiaal aan die raffinadery.

Talle mense het al hulle lewens tydens hierdie tyd van onluste en geweld verloor. Duisende besighede is afgebrand en geplunder.

LEES OOK: KYK: 10 dood na stormloop tydens plundering by inkopiesentrum

LEES OOK: KYK: Polisie keer mense wat Kimberley-bottelstoor ‘wil plunder’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *