KYK: 10 dood na stormloop tydens plundering by inkopiesentrum

Makhura sê verder 19 mense in die provinsie is sedert die begin van die onluste dood.

KYK: 10 dood na stormloop tydens plundering by inkopiesentrum

KYK: 10 dood na stormloop tydens plundering by inkopiesentrum Foto: The Footprint Group

SOWETO. – David Makhura, die premier van Gauteng, het gesê 10 mense is tydens ‘n stormloop tydens plundering by die Ndofaya-inkopiesentrum in Meadowlands dood.

Makhura sê verder 19 mense in die provinsie is sedert die begin van die onluste dood, terwyl meer as 400 in hegtenis geneem is. Hy sê die tipe geweld stel mense se lewens in gevaar en beskadig mense se eiendom.

Kyk hier na ‘n regstreekse uitsending van SABC:

Twitter inskrywing oor die 10 mense wat dood is.

LEES OOK: KYK: Polisie keer mense wat Kimberley-bottelstoor ‘wil plunder’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *