KWAZULU-NATAL. – Die soektog na Mary Ann Devine (49) gaan steeds voort nadat sy ses maande gelede op 2 Januarie 2021 spoorloos verdwyn het.
Familie soek antwoorde ses maande na sy verdwyn
Vriende en familie op sosiale media kan nie glo dat sy nog nie gevind is nie en hoop dat hulle binnekort antwoorde sal kry. Devine is laas in haar motor by ‘n mark gesien.
Volgens ‘n woordvoerder van Pink Ladies is haar motor later by die Howick-waterval gevind. ‘n Soektog is by die waterval van stapel gestuur, maar is afgelas nadat sy nie daar gevind is nie.
LEES OOK: Pa verkrag glo eie dogter (12) tydens parool
LEES OOK: Suretha Brits bly in aanhouding na sy man glo laat vermoor
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



