Ongeluk op N1 naby Worcester, een dood

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Een persoon is dood toe twee ligte voertuie vanmiddag in ‘n ongeluk op die N1 naby Kanetvlei, Worcester, betrokke was.

Twee mense is ernstig beseer en is deur Globalforce EMS behandel voordat hulle na ‘n hospitaal geneem is. Geen verdere inligting oor die ongeluk is al bekend nie. Die nodige nooddienste en owerhede was op die toneel.

Foto: Ongeluk op N1 (Global EMS)

LEES OOK: Veloorplanting vir 7 maande oue baba na fratsongeluk met haardroër

LEES OOK: Suretha Brits bly in aanhouding na sy man glo laat vermoor

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.