Oud-president Jacob Zuma het op Twitter bekendgemaak dat hy die media vanaand om 18:00 sal toespreek vanuit sy ouditorium in Nkandla.
Dit volg na dit gister bekend gemaak is dat Jacob Zuma hom nié vandag aan die polisie gaan oorhandig nie.
Die konstitusionele hof het ingestem om sy dringende aansoek tot dié hof aan te hoor.
Lees ook: Vierjarige meisie gevind
Lees ook: Ramaphosa stel Angie Motshekga aan as waarnemende president
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



