President Cyril Ramaphosa het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, as waarnemende president aangestel vir 2 Julie 2021.
Die presidensie het dié aankondiging Vrydag gemaak.
Dit volg na president Ramaphosa vandag in Lusaka in Zambië sal wees om voormalige president Kenneth Kauda se begrafnis by te woon.



