Vierjarige meisie gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die vierjarige meisie wat op 29 Junie vermis geraak het, is weer gevind en is veilig by die huis.

Volgens kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het ‘n vrou die kind in die straat sien rondloop en haar toe by haar gehou. Toe die polisie bekendmaak dat hulle na die vierjarige meisie soek, het sy haar na die polisie geneem.

Die vierjarige meisie is nou veilig by haar ma.

Klik hier om die vorige berig te lees.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.