Vierjarige meisie gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Sol Plaatje skakel afgesnyde kragtoevoer aan weens samedromming

Sol Plaatje-munisipaliteit het pas bekendgemaak dat hy die kragtoevoer van huishoudings wat weens wanbetaling afgesny is, weer aanskakel ná ‘n groot groep mense Donderdagoggend by die munisipaliteit saamgedrom en weens die ignorering van sosiale afstand ‘n risiko vir die verspreiding van die koronavirus veroorsaak het.

Sol Plaatje skakel kragtoevoer weer aan

Sello Matsie, woordvoerder vir Sol Plaatje-munisipaliteit, het in ‘n verklaring gesê die munisipaliteit neem kennis van die groot groep inwoners wat by die munisipale kantore saamgedrom het oor elektrisiteit wat weens wanbetaling afgesny is.

“Ongelukkig het dit veroorsaak dat inwoners in groot getalle saamdrom, wat ‘n groot risiko is onder vlak 4-inperkingsmaatreëls.

“Daar is besluit om die geblokte elektrisiteitsrekeninge dadelik weer oop te maak.”

Verder sê Matsie die munisipaliteit probeer dat die skuldiges hulle geld betaal, aangesien die verskaffer dreig om dienste te stop.

“Ons is jammer vir die ongerief.”