GAUTENG. – EFF sê: “Ramaphosa word ingeënt en gee nie om om die res van ons te laat inent nie. Ons is moeg daarvoor dat hierdie regering geld eet wat bedoel is om die lewens van ons mense te red. # MarchToSaveLives”
Lede van die EFF het vandag voor die kantore van die Suid-Afrikaanse Reguleerder vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) opgedaag en dring daarop aan dat die goedkeuring van die Russiese Sputnik V-entstof bespoedig moet word.
Die lede het vanoggend in busse voor die kantoor opgedaag. Julius Malema was ook by die optog.
LEES OOK: Baba se gesig tydens noodkeiser oopgesny, familie wil regstappe neem
LEES OOK: Selfdood – ‘Alles sal oraait wees, Mamma’ sê seun (13)
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



