Pop it Fidget-speelding – het jou kinders al een?

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie is ‘n nuwe neiging onder kinders en sekere volwassenes. Speel jou kinders ook met die nuutste Pop it Fidget-speelding?

Die speelding help glo om angs en druk by volwassenes en kinders te verminder. Die Pop it Fidget kan ook help om emosionele stabiliteit op te bou. Dit bestaan uit ‘n sagte plastiekskyf wat omslaan as jy klaar al die borreltjies gepop het, sodat jy weer van vooraf kan begin.

LEES OOK: Prinses Diana se laaste woorde op ongelukstoneel onthul

LEES OOK: Niemand in hegtenis na man in ‘padwoede-voorval’ doodgeskiet is

Hou FiND iT dop vir die nuutste nuus.