Só lyk die senuweestelsel na jou tande

Deel hierdie storie / Share this story

Só lyk die senuweestelsel na jou tande. Dit bevat beide senuwees en bloedvate. Saam met die cementum verbind die periodontale ligament die tande met die tandholtes.

Bloedvate voorsien voedingstowwe aan die periodontale ligament, terwyl senuwees help om die hoeveelheid “krag” wat gebruik word wanneer jy kou, te beheer.

LEES OOK: Grondboontjiebotterballetjies met Rice Krispies

Wat veroorsaak tandpyn?

Tandpyn word veroorsaak wanneer die senuwee in die wortel van ’n tand of rondom ’n tand geïrriteerd is. Tandinfeksie, verval, besering of verlies van ’n tand is die mees algemene oorsake van tandpyn. Pyn kan ook voorkom na ’n tand getrek is.

LEES OOK: Robotika, die toekoms?