Video wys grubotsing op N12

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ’n Video wat wys hoe ’n ongeluk tussen twee voertuie reg van voor gebeur, word op WhatsApp rond gestuur.

Dié video wys hoe ’n motor van regs in die skerm inry en dan reg van voor met ‘n ander voertuig bots wat aan die linkerkant van die skerm verskyn.

Zan-Marie Olivier is in dié ongeluk oorlede. Juné van der Merwe is

Kapt. Tessa Jansen, polisiewoordvoerder, sê verklarings moet nog oor die ongeluk afgelê word, maar dit is moeilik met beseerdes wat nog in die hospitaal is.

Lees die vorige berigte hier:

Een meisie beseer, nog een oorlede in gru-ongeluk.

Groot hartseer na gru-botsing.

Bekende eiendomsagent ook in ongeluk betrokke wat meisie se lewe eis.

Ondersteuningsbyeenkoms vir Juné van der Merwe.

Roudiens vir Zan-Marie Olivier vind Vandag plaas.

FiND iT is regstreeks op die Kaapstad-pad waar ‘n blommelegging vir Zan-Marie Olivier plaasvind.

Gru-ongeluk: vrou ontslaan, meisie stabiel.