Roudiens vir Zan-Marie Olivier vind Vandag plaas

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ’n Roudiens vir Zan-Marie Olivier (22) vind vandag om 10:00 by die NG kerk Vooruitsig plaas. ’n Regstreekse uitsending sal om 10:00 op FiND iT se blad plaasvind.

As gevolg van die Covid-19-regulasies sal net mense wat persoonlik deur die familie genooi is die diens mag bywoon. 

Na die diens word familie en vriende genooi na die Kaapstad-pad vir ’n blommelegging waar die ongeluk plaasgevind het. Mense wat uitgaan na Kaapstad-pad word versoek om hulle voertuie by OMV Crushers se parkeer-area te parkeer.

Lees die vorige berig hier.

Kyk die regstreekse uitsending hier: