Een meisie beseer, nog een oorlede in gru-ongeluk
Verdere inligting is nie in hierdie stadium bekend nie.

Een meisie beseer, nog een oorlede in gru-ongeluk
KIMBERLEY. – Zan-Marie Olivier (22) is oorlede en Juné van der Merwe (22) is ernstig beseer tydens ’n gru-ongeluk wat gisteraand omstreeks 10:00 op die Kaapstad-pad oorkant die GWK-gebou plaasgevind het.
Verdere inligting is nie in hierdie stadium bekend nie.
Medelye stroom in op sosiale media.