Ou peperboom beskadig glo muur

KIMBERLEY. – ‘n Inwoner hier in Frereplek in Beaconsfield is besig om ‘n baie ou peperboom op te saag. Ockie Fourie, DA-raadslid, sê baie van die takke en stompe beland op ‘n hoop in die stormwatersloot, wat reeds heeltemal oorgroei…




