Skoolseun (15) glo deur mede-leerlinge in skoolbadkamer vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

Brian Tatenda Ndlovu (15) is glo deur ander leerlige by Queens High School in Johannesburg vermoor.

Volgens Women for Change het die moord op 31 Julie plaasgevind.

Ndlovu is glo in die skool se badkamer vasgekeer waar leerlinge hom forseer het om rotgif te drink.

Die skool het nog nie die saak aangespreek nie en niemand is ook in hegtenis geneem nie, berig Women for Change.