Polisie maak deurbraak in Charmaine Bailey-moordsaak

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Verdagte (32) sal na verwagting vandag 3 Julie in die Wynberg-landdroshof verskyn nadat hy in verband met die moord op Charmaine Bailey in hegtenis geneem is.

Volgens die polisie is die verdagte Saterdag in Houtbaai in hegtenis geneem. Hy word van moord aangekla.

LEES OOK: Jong renjaer (18) sterf na ongeluk op renbaan

Die 53-jarige Bailey is in Mei vanjaar in Wynberg vermoor.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel