Jong vrou glo wreed vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Laerskoolleerling van Pretoria oorlede

Zimkhitha Ntshisela (20) is op 6 Junie 2023 wreed in haar woning by die Nelson Mandela-Universiteit (NMU)-kampus in George doodgesteek.

Zimkhitha het verskeie steekwonde aan haar bors en bolyf opgedoen. Daar word beweer dat sy 17 keer gesteek is voor sy dood is. Haar kêrel Luyanda Mahlanz (22) is in hegtenis geneem en van moord aangekla.

Zimkhitha was ‘n tweedejaar diplomastudent in Toerismebestuur. Sy was absoluut mal daaroor om aktief te wees en het dikwels haar vaardighede op die sokkervelde ten toon gestel.

Lees meer artikels op FiND iT hier.