George Masser, ‘n leerling aan die Laerskool Saamspan in Pretoria, is op 12 Junie oorlede.
Die skool het die nuus van sy dood op sosiale media bekendgemaak.
“Dis met groot hartseer dat ons vanoggend die nuus gekry het dat een van ons leerders, George Masser, vanoggend oorlede is,” sê die skool.



