LEES OOK: Ontvoerde sakeman van Maclear gevind
‘n Motor is ‘n hele ent in die lug in geskiet nadat dit deur ‘n vlieënde band getref is.
Die voorval het in Los Angeles plaasgevind. Sky News berig niemand is ernstig tydens die voorval beseer nie.
Die band het vermoedelik van ‘n bewegende vragmotor gekom.
Kyk die video hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



