83,3 miljoen om 2 800 soldate by openbare hospitale te ontplooi weens Nehawu-staking

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Man deur vuurwapen verbind aan 2011-inbraak, in hegtenis

Dit het die belastingbetaler R83 264 992 gekos om vir minder as ‘n maand bykans 2 800 militêre mediese personeel by openbare hospitale te ontplooi te midde van die Nehawu-staking in die gesondheidsektor.

Klik hier om die volledige artikel te lees