Ontvoerde sakeman van Maclear gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Hilton Wicks (24), sakeman van Nqanqarhu (Maclear), Oos-Kaap, wat op 24 Maart ontvoer is, is gevind.

Kapt. Yolisa Mgolodela, woordvoerder vir die Valke, sê Wicks is vroeg Maandagoggend gevind nadat hy by die Kei-brug afgelaai is.

Dit volg kort na die 30-jarige Riana Pretorius, ‘n biokinetikus, ook in Gqeberha ontvoer is en nadat ‘n losprys van R2 miljoen geëis is, vrygelaat is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel