Lees ook: Romay van Rooyen-moordsaak uitgestel tot April
‘n Moordsaak is deur die Belhar-polisie geopen na die liggaam van ‘n onbekende vrou Vrydagaand in ‘n veld agter die Oasis-skool gevind is.
Die polisiewoordvoerder het gesê die vrou is op haar rug gevind met ‘n steekwond aan haar nek. Sy is op die toneel dood verklaar.
Daar sal ‘n nadoodse ondersoek gedoen word.
Bronne: IOL, VN Explorer



