Afrika-immigrante sterf na twee bote naby Tunisië sink

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: AKA-moord: Polisie wil glo nie inhegtenisneming bevestig

Minstens 29 immigrante van sub-Sahara Afrika is oorlede na twee bote naby Tunisië gesink het terwyl dit glo op pad was na Italiê.

Houssem Jebabli, ‘n beampte in die nasionale wag, het gesê 11 mense is naby Mahdia gered.

Die kuswag het gesê hulle het in vier dae 80 bote gekeer wat op pad was na Italiê en meer as 3 000 immigrante in hegtenis geneem.

Bronne: IOL, Reuters, Sowetan LIVE

Lees ook: AKA-moord: Polisie wil glo nie inhegtenisneming bevestig