Lees ook: Romay van Rooyen-moordsaak skuif na Wes-Kaapse hooggeregshof
Die saak teen Cassidy Hartzenberg (18) wat van die moord op sy tannie, landdros Romay van Rooyen aangekla word, is uitgestel tot 21 April.
Hartzenberg is in September 2022 in hegtenis geneem dae nadat Van Rooyen (50) se liggaam in haar Marina da Gama-woning gevind is. Hartzenberg was ’n draer by Van Rooyen se begrafnis,
Haar voertuig is twee dae na haar moord in Mitchells Plain gevind.
Hartzenberg se saak is uitgestel totdat regshulp gefinaliseer is.
Bronne: EWN, Die Son
Lees ook: Romay van Rooyen-moordsaak skuif na Wes-Kaapse hooggeregshof



