Werksgeleentheid: Wildeklawer – kode 14-bestuurder

Deel hierdie storie / Share this story
Wildeklawer, gesetel in die distrik Barkly-Wes in die Noord-Kaap, is tans op soek
na ‘n bestuurder: Kode 14.


Van die suksesvolle applikant sal verwag word om:

  • As drywer vanaf Barkly-Wes landwyd te ry
  • Personeel vanaf Wildeklawer na Barkly-Wes te vervoer
  • Produk/palette/implemente tussen verskillende plase te vervoer
    Vereistes:
  • Ten minste vyf jaar toepaslike ondervinding as langafstand bestuurder
  • EC kode met PDP
  • Graad 12
  • Betroubaar, eerlik en hardwerkend
  • Akkuraat en op tyd
  • Tweetalig wees waarvan een taal Afrikaans is waarin hy kan kommunikeer

In ruil bied ons ‘n stimulerende werksomgewing met ‘n mededingede vergoedingspakket aan.
Stuur volledige CV aan: [email protected]
Navrae: Theresa Lategan: 053 531 9725
Sluitingsdatum: 31 Maart 2023
Indien u nie binne dertig dae na die sluitingsdatum van ons verneem het nie, moet u
aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.

*As jy jou werksgeleenthede wil adverteer, stuur ‘n e-pos aan [email protected].