SUT-studente se protesaksie in Bloemfontein

Deel hierdie storie / Share this story

Studente van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein is glo besig met ‘n protesaksie.

Foto’s is aan FiND iT verskaf.

Waarskuwings om die area rondom Parkweg en omliggende areas te vermy, is op Bloemfontein-verkeer se What’sApp groepe gedeel. Selfs die ingang na die universiteit is geblokkeer.

Dan Maritz, die Direkteur vir kommunikasie, bemarking, hulpmiddele en operasies (Director: Communications and Marketing Resources and Operations) het soos volg op ‘n navraag van FiND iT reageer:

Skermgreep van e-pos

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel