LEES OOK: Ma (34) en seuntjie (3) sterf toe vragmotor hul stilstaande motor tref
‘n Graad 2-leerling van Saint Andrew’s School in Bloemfontein was baie gelukkig toe hy sy tand, wat hy op die speelgrond verloor het, weer kon opspoor.
Roland Rudd, hoof by Saint Andrew’s, het in ‘n ernstige brief ‘n beroep op leerlinge gedoen om te help om die leerling se tand te kry nadat dit Maandag op die speelgrond uitgeval het.
Die tand is gelukkig veilig gevind en aan die tandemuis oorhandig, sê die skool.
Lees die verklaring hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



