Man sedert Julie verlede jaar vermis na hy sy huis verlaat

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Ma (34) en seuntjie (3) sterf toe vragmotor hul stilstaande motor tref

Die 41-jarige Sean Domingos Maxwell het op 4 Julie verlede jaar reeds vermis geraak en is steeds nie opgespoor nie.

Volgens Missing in SA is Maxwell laas gesien toe hy sy huis te voet verlaat het.

Dit is nie bekend wat hy tydens sy verdwyning aangehad het nie. Hy het ook tatoes.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel