LEES OOK: Steve vra LGBTQIA+-gemeenskap om verskoning ná vroeëre uitlatings
Die 51-jarige Marnus Nico Brits wat deur privaat ondersoeker Mike Bolhuis gesoek is, is in hegtenis geneem.
Bolhuis het Donderdag 9 Maart in ‘n verklaring gesê Brits word in verband met verskeie sake gesoek. Volgens Bolhuis is Brits toe Vrydag 10 Maart in hegtenis geneem.
Brits word glo daarvan aangekla dat hy onder andere by bedrog en kaping betrokke was.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



