‘Om op 58 ma te word, is die beste ding wat nog met my gebeur het’

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Ma wat op die ouderdom van 58 eers haar eerste kind gekry het, vertel hoe dit voel om op 65-jarige ouderdom nou ‘n vyfjarige seun te hê.

Carolyne Ness, van Fife in Skotland, sê sy is dankbaar dat sy tot later in haar lewe gewag het om ‘n ma te word.

Ness het vroeër na Indië gereis om ‘n embrio aan te neem nadat sy moes hoor dat sy te oud is om in vitro-fertiliteitsbehandeling (IVF) in Brittanje te ondergaan.

Klik hier vir meer.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel