Een persoon in hospitaal na Durban-hotel brand

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Liggaam in oseaan naby Simonstad gevind moontlik van vermiste visserman

Een persoon is Sondag gehospitaliseer vir rookinaseming tydens ’n brand by die Albany-hotel in Durban.

Nooddienste is ontbied na die hospitaal, waar gesien is die boonste vloer van die hotel is aan die brand.

Alle persone in die hotel is ontruim terwyl die rook versprei het na die ander vloere.

Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.

Bronne: EWN, Soeknet, Valley FM

Lees ook; Sikloon Freddy verloor momentum op pad na Limpopo, Mpumalanga