Lees ook: Sikloon Freddy op pad – sterk winde en reën word verwag
Verlede week was daar ’n waarskuwing dat sikloon Freddy swaar reën in Mpumalanga en Limpopo en dele van KwaZulu-Natal oor die naweek gaan veroorsaak.
Ten spyte van die waarskuwing het sikloon Freddy momentum in Mosambiek verloor voordat dit in Suid-Afrika aangekom het.
Die sikoon is afgradeer na ’n laedruk tropiese storm en sal na verwagting geen impak op Suid-Afrika hê nie.
Bronne: IOL, Times LIVE, SABC
Lees ook: Sikloon Freddy op pad – sterk winde en reën word verwag



