Manie Jackson se vrou ontslaan

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Manie Jackson se vrou kry hartstilstand na operasie

Manie Jackson, bekende sanger, se vrou Christel, is uit die hospitaal ontslaan nadat sy Donderdagoggend ‘n hartstilstand na ‘n operasie gehad het.

Hospitaalpersoneel was glo besig om haar ná die operasie uit die teater te stoot toe sy ‘n hartstilstand ervaat het as gevolg van narkose en haar hart wat onreëlmatig geklop het.

“Christel is ontslaan en dit gaan onder omstandighede goed met haar. Sy het egter baie rus nodig en geen stres nie.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel