Fase 6-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Forbes-familie bevestig AKA se album sal vrygestel word

Eskom het aangekondig dat fase 6-beurtkrag ingestel is tot verdere kennisgewing, met die moontlikheid van hoër fases.

Eskom het gesê dat eenhede by Arnot, Hendrina, Lethabo en Majuba en twee eenhede by Camden gebreek het en dit is waarom fase 6-beurtkrag ingestel moes word.

Twee krageenhede by die Lethabo-stasie is ook buite werking weens die steenkooltekort.

Bronne: eNCA, EWN, IOL

Lees ook: Bevestig: AKA dood in sluipmoord