Lees ook: AKA se dood was sluipmoord, sê Fikile Mbalula
Sedert die moord op AKA verlede Vrydag het sy aanhangers op sosiale media bespiegel of sy album Mass Country vrygestel sal word.
AKA se familie het hulle gerusgestel en gesê die album sal op 24 Februarie vrygestel word soos voorheen beplan.
In ‘n persverklaring het sy familie gesê hulle wil hulle seun se nalentskap eer en daarom sal Mass Country vrygestel word soos dit beplan is.
Bronne: IOL, Times LIVE, Citizen
Lees ook: Openbare gedenkdiens word beplan vir AKA



