APPEL se dogter is vandag 8

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Verdagte in plaasaanval vasgetrek

“Raai wie word 8 vandag?”

Die Suid-Afrikaanse sanger APPEL se dogter vier vandag haar agtste verjaarsdag.

“Luna-Bella, my bosfeetjie, surfer en skaatsplank prinses… Dankie dat jy my elke dag ‘n rede gee om op te staan en dankie liewe Heer vir die voorreg om ‘n ouer te wees. Sally het weereens alles so mooi georganiseer. (Ma en vrou 1 000),” skryf APPEL.

“Geluk liewe lawwe Luna.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel