LEES OOK: Manie Jackson se vrou uit hospitaal ontslaan
Bekende sanger Dirk van der Westhuizen het die naweek ‘n jong aanhanger by ‘n restaurant verras.
“Vandag een van my klein “fans” gaan verras – hulle het al die pad van Vanderbijl deur gery Midstream toe! Dankie aan hierdie wonderlike ouers wat enige iets sal doen om ‘n glimlag op hulle seun se gesiggie te sit!”
Kyk die oulike video hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



