LEES OOK: KYK: Huise en brug in Parys by Vaalrivier oorstroom
Toe die Vaalrivier swaar afgekom het, kon mense in Parys nie eens terugkeer na hul huise toe nie. Beeste, hoenders, varke en ander diere het ook onder die vloede deurgeloop en is gelukkig Sondag en Maandagoggend gered.
Gert van Animal Emergency Assist in Parys vertel die diere is Sondag en Maandagoggend uit die modder gered.









Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.


