Mense kon nie eens na hulle huise terugkeer toe die Vaalrivier swaar afgekom het in Parys.
Manqoba Mchunu, van ENCA, sê die oorstromings is verwoestend vir lede van die gemeenskap. Daar is tans ongeveer 40 mense wat verplaas is.
LEES OOK: Man dood toe ‘aggressiewe’ troetelhaan hom aanval
Kyk die onderhoud hier:
LEES OOK: Meisie (8) se liggaam in puttoilet gevind



