LEES OOK: Twee week oue babatjie by kliniek in Pretoria agtergelos
Eskom het Vrydagaand laat aangekondig dat hy fase 4-beurtkrag tot verdere kennisgewing sal implementeer.
Die kragvoorsiener sê die opwekkingseenhede by Koeberg-, Medupi-, Kriel-, Arnot- en Lethabo-kragstasies het gebreek en dat beurtkrag dus volgehou sal word.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



