Die polisie doen ‘n dringende beroep op die gemeenskap om te help om die ouers van ‘n twee week oue baba op te spoor.
Volgens die polisie is die baba verlede Dinsdag verlate by die Laudium-kliniek in Pretoria gevind.
Enigiemand met inligting kan die polisie by 08600 10111 kontak om ‘n anonieme boodskap te los of 012 353 4372 bel.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



