Kyk: Water styg steeds in Standerton

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Waarskuwing is deur Standerton Chronicle uitgereik dat die water in dié dorp steeds aan die styg is.

Foto: Jannie Kasselman
Foto: Jannie Kasselman
Foto: Jannie Kasselman

Verskeie strate en ‘n brug is reeds gesluit.

Dit sluit volgens berriggewing die volgende in:

Meyerville-brug

Rooikoppenpad

Handelstraat

Prinsesstraat

Burgerstraat

Rivier Park

Gereelde terugvoer sal op Standerton Chronicle Nuus se Fabebook-blad met intervalle van drie ure gemaak word.

Vermy om na die dorp te reis en veral in die bogenoemde strate en oor die brug te ry.

Foto’s: Jannie Kasselman

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel