LEES OOK: Twee week oue baba by kliniek in Pretoria gelos
Die liggaam van die 54-jarige man wat 22 dae gelede vermis geraak het, is by die Port Shepstone-lykshuis gevind.
Reaction Unit South Africa (Rusa) sê Poovalingam Maduramuthoo se familie het hulp gevra om hom op te spoor.
Na ondersoek en inligting wat Rusa ontvang het, is sy liggaam in die Port Shepstone-lykshuis gevind.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



