Jong man (20) van Pretoria wat sterf in tref-en-trap, by skool gegroet

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Twee week oue baba by kliniek in Pretoria gelos

Dylan Georgiades (20), jong man van Pretoria wat verlede week oorlede is in ‘n tref-en-trap in Stellenbosch, is Donderdag by sy ou skool gegroet.

Tyger Valley College, waar Georgiades in 2021 hoofseun was, het die tragiese nuus van sy dood op Facebook bekendgemaak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel