19-jarige man en 76-jarige vrou verloof

Deel hierdie storie / Share this story

Guiseppe D’Anna (19) van Italië het verloof geraak aan Milina Gatta (76).

D’Anna het volgens die New York Post Maandag op sosiale media bevestig dat hulle wel verloof is en dat Gatta sy “sielsmaat” is. Die berig sê ook dat haar naam nie openbaar gemaak is nie, maar sy word op sy Instagram gehaak (getag).

Die nuus oor D’Anna en Gatta, wat 57 jaar ouer as hy is, se verhouding het verlede jaar viraal geraak toe dit in Mei aangekondig is.

Bronne: Guiseppe D’Anna Instagram, Milina Gatta Instagram, The Daily Mirror, New York Post, NorthWalesLive, original.newsbreak.com, Evening Standard

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel