LEES OOK: Twee week oue baba by kliniek in Pretoria gelos
Die familie van die 13-jarige Luntu Khawula het Reaction Unit South Africa (Rusa) Maandagmiddag gevra om te help om sy liggaam op te spoor nadat hy Sondag saam met vriende geswem en toe verdrink het.
Dis vasgestel dat die gr. 8-leerling Sondagogend omstreeks 10:00 saam met vyf vriende in die rivier geswem het toe hy onder die water verdwyn het.
Die soektog duur voort.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



