LEES OOK: Twee week oue baba by kliniek in Pretoria gelos
‘n Ma en haar twee kinders is lewend onder die puin in Turkye gevind nadat hulle vir nege dae ná die aardbewing oorleef het.
Die ma, Elsa, en haar twee kinders is in Hatay gered, een van Turkye se provinsies wat deur die aardbewing geraak is. Die sterftesyfer na die aardbewing staan reeds op 41 000.
Die ma en kinders was vir 228 uur onder die puin begrawe.

Beeldmateriaal wys hoe groot groepe reddingswerkers aan die werk is om die ma en haar kinders te red.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



