Familie van man gesoek

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Annelisa Weiland vier 74ste verjaardag

Die publiek word gevra om te help om die familie van ‘n man, wat Dinsdag by Reaction Unit South Africa (Rusa) se hoofkantore opgedaag het, op te spoor.

Volgens lede het die man ongeveer 09:15 by hul hoofkantore aangekom en is hy baie deurmekaar. Lede vermoed dat hy ‘n beroerte gehad het.

Die man sê sy naam is mnr. Singh.

Kontak Rusa by 086 123 4333.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel