Vyf keer lewenslank vir verkragting, roof

Deel hierdie storie / Share this story

KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf

‘n Reeksverkragter is Woensdag in die hooggeregshof in Mbombela vyf keer lewenslange tronkstraf vir verkragting en roof opgelê.

Volgens die polisie is Elvis Zulu (40) op ses aanklagte van verkragting, twee aanklagte van roof en twee klagte van huisbraak skuldig bevind.

Die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Semakaleng Daphny, het die vonnis verwelkom.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel